

|
Tuis │ Missie & Visie │ Kontak ons │ Kampe │ Bestuur │Foto Gallery │ Webmeester |

|
Tuis |
|
Missie & Visie |
|
Kontak ons |
|
Kampe |
|
Bestuur |
|
Foto Galery |
|
Jeugvleuel van Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans |



|
Kampe |
|
Kampe wat vir 2011 aangebied word: |
|
Majuba is naby Volksrust op die grens van Transvaal en Natal. Daar gaan ons in 3-man koepel tente woon. Dit gaan ‘n heerlike avontuur wees. Daar is baie om te doen soos fakkelloop, bergklim, kampvuurkonsert en vriende maak. |
|
Majuba Avontuurkamp |
|
Bedrag: R350.00 |
|
24 - 26 Februarie 2012 |